CMV Group

Ongelooflik, maar dit is weer tyd om die jaar in oënskou te neem. Ons was skaars gewoond aan 2019, toe is dit verby!

Dit is jammer om dit te erken, maar ongeag die hoë verwagtinge wat ons vir 2019 gehad het, het min daarvan gerealiseer en huidige ekonomiese voorsuitsigte is niks om oor opgewonde te raak nie.

Die jaar wat verby is, het baie mense minder as positief, en baie mense oorweeg dit om elders groener weivelde te gaan soek.

Alhoewel die jaar ook ‘n uitdagende jaar vir CMV was, bly ons dankbaar vir al die ondersteuning wat ons van ons kliënte ontvang, en daarom gee ons erkenning aan al ons kliënte. Dankie dat u ons gekies het, en dat u ons op ons tone hou.

At CMV, we will never accept NO as an answer and will always strive to negotiate the best possible solution for our clients.

That said, although many of our clients are concerned about the future of South Africa and are considering emigration, or in some instances financial emigration, CMV believes in the future of our country.We will not stop seeking the best and most advantageous ways and means to enhance the services to our clients. Even economists differ on what might be the right thing to do.

We believe that economic growth and job creation is essential for a better South Africa. We, therefore, decided to obtain a 12J Venture Company (Perseus VC1), which does not only have these two principles as its objectives but also yields excellent tax deductions and exceptional returns. Please keep an eye out for our newsletters and informative sessions on 12J Investments, or call us should you wish to discuss this in person.

Over and above the aforesaid new venture, all of our other services are still thriving and delivering outstanding results. Accounting and Tax, Auditing, PSG Wealth and Insurance, Wills and Executors of Estates, Attorneys and Deeds Transfers, and IT Solutions.

Every client is important to us, irrespective of the size of their account. We will never compromise on the service we deliver.

Ons is trots op Riaan du Toit wat gedurende die jaar sy 20 jaar diens by CMV gevier het. Wel gedaan!

Nita is in Maart met Jason Cooper getroud, en babadogtertjies is vir beide Azillahé en Lawrence Loedolff en Rensia en André Badenhorst gebore. Baie geluk!

Gedurende die jaar is die volgende personeel aangestel:

  • Francesca Coetzer, Tshepo Malokane, Thuthukile Mokoena en Leonette Geyser by Rekenmeesters;
  • Louise Jansen van Vuuren by Natasja Durrant;
  • Sonja Terblanche by Ontvangs; en
  • Kobus Myburg en Lebogang Rakau by ADP Prokureurs Ing.

Ons verwelkom hulle by CMV en vertrou dat hulle gelukkige jare by die onderskeie afdelings waarin hulle werksaam is sal hê en dat hulle elkeen in hulle beroepe sal groei.

Geluk aan Elzanne Steyn wat ‘n kort kursus in Risiko Bestuur geslaag het.

Buite werksverband het ons personeel ook die volgende prestasies behaal:

  • Riaan Dique GX CC Off Road Championship 3de plek;
  • Thunderballs “Indoor” krieket – Michael Ferreira, Christo Bosch, Hendri Swanepoel, Jonathan Crafford – Seisoen 1 Brons, Seisoen 2 Silwer, Seisoen 3 Goud;
  • Michelle Pretorius Noord Gauteng Kleure in Landloop ouderdomsgroep 40 – 45 jaar en behaal 23ste plek by SA Landloop; en
  • Michael Ferreira Fietsry 94.7 voltooi in 2 ure 49 minute.

As mentioned last year, irrespective of our challenges during the past year, we will always be positive and look for new opportunities and endeavours. We trust that we can count on your continuous support.

We wish you all of the best for the Festive Season, a Merry Christmas, and a Prosperous 2020, a new year with perfect vision!

Ons vertrou dat ons kan staatmaak op u voortgesette ondersteuning en ons wens u ‘n welverdiende vakansietyd toe en dat u ‘n Geseënde Kersfees sal hê, en dat 2020 die jaar van perfekte visie sal wees.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X